Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hulle: “Moenie so skrik nie. Julle soek vir Jesus van Nasaret, die Een wat gekruisig is. Hy is nie hier nie. Hy is opgewek uit die dood! Kyk, hier is die plek waar hulle sy liggaam neergelê het.

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:6 in konteks