Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:72 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Direk daarna het die haan vir die tweede keer gekraai. Dit het Petrus toe bygeval dat Jesus vir hom gesê het: “Voordat die haan twee keer kraai, sal jy drie keer ontken dat jy my dissipel is.” Toe het hy in trane uitgebars.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:72 in konteks