Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:65 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige het op Hom begin spoeg en Hom geblinddoek. Daarna het hulle Hom met die vuis geslaan en vir Hom gesê: “Profeteer ’n slag!” Selfs die dienspersoneel het Hom in die gesig geklap toe hulle Hom wegvat.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:65 in konteks