Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom het julle My nie gearresteer toe Ek dag vir dag by die tempel gesit en onderrig gee het nie? Maar hierdie dinge gebeur sodat wat in die Skrif staan, vervul kan word.”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:49 in konteks