Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy verraaier het reeds vooraf vir hulle ’n uitkenningsteken gegee met die woorde: “Die een wat ek met ’n soen sal groet, dit is hý. Arresteer hom en vat hom onder bewaking weg.”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:44 in konteks