Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen was Jesus in Betanië by die huis van Simon, die man wat van ’n ernstige velsiekte genees is. Tydens die ete kom daar ’n vrou in met ’n albaste fles vol egte, baie duur aromatiese olie. Sy breek toe die seël van die fles en gooi die olie oor Jesus se kop uit.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:3 in konteks