Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die eerste dag van die Fees van die Ongesuurde Brood – die dag waarop hulle die paaslammers geslag het – sê Jesus se dissipels vir Hom: “Waar wil U hê moet ons vir U die paasete gaan voorberei?”

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:12 in konteks