Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan om met hulle reëlings te tref oor hoe hy Jesus aan hulle sou uitlewer.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:10 in konteks