Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koms van die Seun van die Mens kan vergelyk word met ’n man wat van sy huis vertrek om op reis te gaan. Hy vertrou sy eiendom aan sy werksmense toe. Vir elkeen het hy instruksies gegee oor die werk wat hy moes doen, maar vir die deurwagter het hy opdrag gegee om noulettend wag te hou.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:34 in konteks