Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die skrifkenners het nadergestaan en geluister na die argument. Beïndruk deur Jesus se goeie antwoord aan die Sadduseërs, vra hy Hom toe: “Watter gebod is die heel belangrikste?”

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:28 in konteks