Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kom vra Hom toe: “Leermeester, ons weet hoe absoluut eerlik u is. U ontsien niemand nie, want u word nie beïnvloed deur mense se belangrikheid nie. Inteendeel, u leer mense wat God van ons verwag sonder om doekies om te draai. Sê nou vir ons: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie? Moet ons betaal of nie?”

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:14 in konteks