Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Joodse leiers wou Jesus toe arresteer, want hulle het besef dat Hy hierdie gelykenis op hulle gemik het. Maar hulle was lugtig vir die skare en het Hom toe daar gelaat en weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:12 in konteks