Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jesus vir hulle begin gelykenisse vertel: Daar was ’n man wat ’n wingerd geplant het. Hy het ’n klipmuur daar rondom gebou, ’n parskuip uitgekap en ’n uitkyktoring opgerig. Toe het hy die wingerd aan boere verhuur en na die buiteland vertrek.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:1 in konteks