Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle naby Jerusalem kom, het Jesus en sy dissipels eers die dorpies Betfage en Betanië, wat teen die Olyfberg lê, bereik. Daarop het Hy twee van sy dissipels vooruit gestuur

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:1 in konteks