Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Hy vir hulle: “Enigiemand wat ’n klein kindjie soos hierdie namens My ontvang, ontvang My, en enigiemand wat My ontvang, ontvang my Vader wat My gestuur het. Wie die geringste onder julle is, hy is die belangrikste.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:48 in konteks