Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense was verslae toe hulle hierdie wonderbaarlike uiting van God se krag sien.Terwyl almal verbaas was oor al die wonderlike dinge wat Hy doen, het Jesus vir sy dissipels gesê:

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:43 in konteks