Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Onrein gees hou aan om hom te pak en dan skree hy skielik. Dit laat hom stuiptrekkings en skuim om die mond kry. Die gees verniel en beseer hom altyd. Dit laat hom omtrent nooit los nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:39 in konteks