Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Want Ek, die Seun van die Mens, moet baie dinge ly,” het Hy gesê. “Ek sal deur die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifkenners verwerp word. Ek sal doodgemaak word, maar drie dae later sal Ek uit die dood opgewek word.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:22 in konteks