Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het die vyf brode en twee visse geneem, opgekyk na die hemel, en God se seën daarop gevra. Hy het toe aangehou om die brood in stukke te breek en dit saam met die vis aan sy dissipels gegee om aan die mense te gee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:16 in konteks