Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus sê: “Gee júlle vir hulle kos.” “Dis onmoontlik!” het hulle beswaar gemaak. “Ons het net vyf brode en twee visse. Of verwag U dat ons genoeg kos moet gaan koop vir hierdie hele skare?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:13 in konteks