Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Boer het uitgegaan om saad te saai. Terwyl hy dit oor die land gestrooi het, het ’n deel op ’n voetpad geval waarop getrap word en die voëls het dit kom eet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:5 in konteks