Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die vrou besef dat Jesus weet, het sy begin bewe en op haar knieë voor Hom neergeval. Die hele skare het haar hoor vertel waarom sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:47 in konteks