Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n vrou in die skare wat twaalf jaar lank aan chroniese bloeding gely het. Sy het alles wat sy gehad het, aan dokters bestee, maar kon nie genees word nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:43 in konteks