Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het gou ’n skare rondom Jesus vergader, want hulle wou self sien wat gebeur het. Hulle het die man wat voorheen van duiwels besete was, by Jesus se voete sien sit, geklee en by sy volle verstand; en die hele skare het bang geword.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:35 in konteks