Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Jesus het alreeds die bose gees beveel om hom te verlaat. Die gees het hom dikwels beetgepak. Selfs al was hy met kettings geboei, het hy dit eenvoudig gebreek en in die woestyn ingehardloop, heeltemal in die mag van die bose gees.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:29 in konteks