Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra Hy vir hulle: “Waar is julle geloof?” En hulle was vervul met ontsag en verbasing. Hulle het vir mekaar gesê: “Wie is hierdie Man tog dat Hy selfs die wind en die golwe opdrag gee en hulle Hom gehoorsaam?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:25 in konteks