Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die klipperige grond is mense wat die boodskap met blydskap aanhoor. Maar soos jong plantjies in sulke grond het hulle nie diep wortels nie. Hulle glo wel vir ’n rukkie, maar hulle verlep wanneer die warm winde van beproewing waai.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:13 in konteks