Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom oor die man verwonder. Hy draai toe om na die skare wat Hom volg, en sê: “Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek nie só ’n geloof teëgekom nie!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:9 in konteks