Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het dus saam met hulle gegaan. Maar net voordat hulle by die huis aangekom het, het die offisier ’n paar vriende gestuur om te sê: “Here, moenie moeite doen om na my huis toe te kom nie, want ek verdien nie so ’n eer nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:6 in konteks