Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe na die vrou gedraai en vir Simon gesê: “Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:44 in konteks