Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is soos ’n groep kinders wat ’n spel op die dorpsplein speel. Hulle kla teenoor hulle vriende: ‘Ons het vir julle ’n bruilofslied gespeel, maar julle wou nie dans nie. Ons het ’n begrafnislied gesing,maar julle het geweier om te huil.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:32 in konteks