Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 7:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus die dorpsingang nader, het ’n begrafnisstoet uitgekom. Die jong man wat gesterf het, was die enigste seun van ’n weduwee, en baie rouklaers van die dorp was saam met haar.

Lees volledige hoofstuk Lukas 7

Kyk Lukas 7:12 in konteks