Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jesus vir hulle ’n gelykenis vertel om sy punt te illustreer: “Niemand skeur tog ’n stuk materiaal van ’n nuwe kledingstuk af en lap ’n ou kledingstuk daarmee nie. Want dan sal die nuwe kledingstuk geskeur word en boonop sal die nuwe lap nie eens by die ou kledingstuk pas nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:36 in konteks