Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat daar was, het goed van Hom gepraat en was verwonderd oor die aangename woorde uit sy mond. “Hoe is dit moontlik?” het hulle gevra. “Is hy dan nie Josef se seun nie?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:22 in konteks