Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Gees van die Here is op Myomdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuusvir die armes aan te kondig.Hy het My gestuur om aan te kondigdat gevangenes vrygelaat sal word,dat blindes sal sien,dat onderdruktes bevry sal wordvan hulle verdrukkers,

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:18 in konteks