Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jesus nog besig was om te praat, het ’n skare daar bymekaargekom. Die man wat Judas genoem word, een van die twaalf, het voor die mense uit geloop en al nader aan Jesus gekom om Hom te soengroet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:47 in konteks