Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Lig loop vir die skrifkenners. Hulle wil graag op en af loop met hulle ampsklere aan. Hulle is ook lief daarvoor om op die markplekke met respek gegroet te word en om die voorste sitplekke in die sinagoges, asook die ereplekke by die etes in te neem.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:46 in konteks