Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op daardie dag moet dié wat op die dakstoep sit terwyl hulle besittings nog in die huis is, nie afklim om dit saam te vat nie. Net so moet dié wat op die land is, nie terugdraai na die besittings agter hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:31 in konteks