Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. “Die ryk man het geantwoord: ‘Nee, vader Abraham! Maar as iemand uit die dood na hulle gestuur word, sal hulle tot inkeer kom.’

31. “Maar Abraham het gereageer: ‘As hulle nie na Moses en die profete luister nie, sal hulle ook nie luister nie selfs al sou iemand uit die dood opstaan.’”

Lees volledige hoofstuk Lukas 16