Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Paar dae later het hierdie jonger seun al sy besittings in geld omskep, na ’n ver land gereis, en daar al sy geld verkwis met ’n uitspattige lewe.

Lees volledige hoofstuk Lukas 15

Kyk Lukas 15:13 in konteks