Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“O Jerusalem, Jerusalem, stad wat die profete doodmaak en God se boodskappers stenig! Hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen wat haar kuikens onder haar vlerke beskerm, maar julle wou My nie toelaat nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:34 in konteks