Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die hoof van die sinagoge was verontwaardig dat Jesus haar op die Sabbatdag genees het. “Daar is ses dae van die week om te werk,” het hy vir die skare gesê. “Kom op daardie dae om genees te word, nie op die Sabbat nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:14 in konteks