Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Verkoop wat julle het, en gee vir dié wat behoeftig is. Dit sal vir julle ’n skat in die hemel opberg! En die beursies van die hemel kry nie gate in nie. Julle skat sal veilig wees – geen dief kan dit steel en geen mot dit vernietig nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:33 in konteks