Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die skares aangegroei tot duisende wat rondgemaal en mekaar vertrap het. Jesus het Hom eerstens tot sy dissipels gerig en hulle gewaarsku: “Pas op vir die suurdeeg van die Fariseërs, naamlik hulle skynheiligheid.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:1 in konteks