Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus klaar gepraat het, het een van die Fariseërs Hom na sy huis genooi vir ’n ete. Hy het dus ingegaan en sy plek aan tafel ingeneem.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:37 in konteks