Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Jesus antwoord: “’n Joodse man was op reis van Jerusalem na Jerigo toe hy deur rowers aangeval is. Hulle het sy klere uitgetrek, hom aangerand en halfdood langs die pad laat lê. En toe is hulle vort.

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:30 in konteks