Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Hy vir die dissipels: “Enigeen wat julle boodskap ontvang, ontvang My ook. En enigeen wat julle verwerp, verwerp My. En enigeen wat My verwerp, verwerp God wat My gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:16 in konteks