Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het alles begin by ’n Joodse priester, Sagaria, gedurende die tyd toe Herodes koning van Judea was. Hy was lid van die diensgroep van Abia. Sy vrou, Elisabet, het ook uit die priesterlyn van Aäron afgestam.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:5 in konteks