Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy uiteindelik uit die tempel kom, kon hy nie met hulle praat nie. Hulle het afgelei dat hy ’n gesig in die tempel gesien het. Hy het aanmekaar vir hulle beduie en stom gebly.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:22 in konteks