Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal die gees en krag hê van Elia, die profeet van ouds, om voor die Here uit te gaan, om pa’s met hulle kinders te versoen, om ongehoorsames op die regte pad te bring en om só vir die koms van die Here ’n volk gereed te maak.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:17 in konteks